Re: Afrikana

24 October 2005 08:26
Geagte Heer.
Ek is 'n afrikaner wat in suid afrika woon. Ek sal graag alle vrae wat binne my vermoe is, eerlik antwoord. Ek woon in die dorp messina in die noorde van die land. Ons land het 11 tale waaronder engels en afrikaans. Die ander nege is swart tale van vesrskillende kultuur groepe.
Aan ons noordekant Is Zimbabwe, botswana en Mosambiek.
Onderwerp Auteur Bekeken Gepost

Afrikana

Evelynn 4842 21 April 2005 23:33

Re: Afrikana

Pieter Kersten 1983 23 April 2005 19:20

Re: Afrikana

Henk Knoetze 2123 24 October 2005 08:26

Re: Afrikana

Ronald 2853 06 March 2006 12:48



Sorry, alleen geregistreerde gebruikers mogen berichten plaatsen in dit forum.

Klik hier om in te loggen