Maandag 25 Maart 2019

van do21.03
t/m wo27.03
Zuid-Afrika, Oudtshoorn - Oudtshoorn - Evenement
Absa KKNK 2019

The 2019 Absa KKNK boasts with new productions. Vir die 25ste verjaardag van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, van 21 tot 27 Maart in Oudtshoorn, is ’n spesiale program saamgestel wat nie net opwindende nuwe produksies bied nie, maar ook ’n bestekopname is van die bydrae van die fees tot die kunste.

kknk