Muziekagenda

Dinsdag 26 Maart 2019

dinsdag26.03
Nederland, Amsterdam - Zuid-Afrikahuis - Literatuur
Leeskring As in die mond
Dinsdag 26 Maart 2019 19:00

Rob van der Veer bespreekt As in die mond van Nicole Jaekel Strauss. ’n Kinderlose ma op ’n Griekse eiland, die helder kleure vir háár oë grys. ’n Tuisnywerheid-bakker trek sy mansklere uit, word Aisha en skik sy kopdoek voor sy aflewerings; by die tuisnywerheid beloer twee seuns mekaar oor die lemon meringues. Op ’n brandstapel sterf ’n jong heilige. Die deurlopende draad: Wat het gebeur op die vlammenag? Verwikkelde verhale vorm ’n onthutsende eenheid in Nicole Jaekel Strauss se tweede bundel.

zuidafrikahuis