Dinsdag 25 Juni 2019

dinsdag25.06
Nederland, Amsterdam - Zuid-Afrikahuis - Literatuur
Leeskring Chokers & Survivors
Dinsdag 25 Juni 2019 19:30

Arjan Krijgsman bepreekt Chokers & Survivors van Nathan Trantraal. ’n Oorrompelende debuutbundel wat stem gee aan die lewe in en om die Kaapse vlakte. Geskryf in die taal eie aan die gebied, hanteer die skrywer die alledaagse lewe op die Kaapse vlakte met kragtige verse wat die leser laat huiwer tussen lag en huil. Ingrid Jonker-prys 2015

zuidafrikahuis