Dinsdag 20 Juni 2023

dinsdag20.06
Nederland, Amsterdam - Zuid-Afrikahuis - Literatuur
Literaire Leeskring: ‘’n Enkele verhaal’ van Deon Wiggett
Dinsdag 20 Juni 2023 19:30 - 21:30

Op dinsdag 20 juni bespreekt Rob van der Veer ’n Enkele verhaal van Deon Wiggett. In November 2019 het My Only Story, Deon Wiggett se sensasionele weeklikse podsending, Suid- Afrika meegevoer in sy jag op die pedofiel wat hom as skoolseun verkrag het. Nou, in ’n Enkele verhaal,  vertel hy vir die eerste keer ’n Afrikaanse storie in Afrikaans – en voltooi hy sy ontmaskering van Willem Breytenbach, die eens briljante onderwyser en latere mediabaas wat ’n donker lewe gelei het. ’n Enkele verhaal  is ’n boeiende, deurdagte en verrassend ondeunde storie van een man se vasberadenheid om sy kindertrauma te verwerk, ander te help om hul eie demone in die oë te kyk, en om ’n stukkie skoonheid terug te wen uit die jeug wat hy verloor het.

meer-info