Agenda 29 Maart - 04 April 2020

Dinsdag 31 Maart

dinsdag31.03
Nederland, Amsterdam - Zuid-Afrikahuis - Literatuur
Leeskring | Die generaal (2018) van Hans Pienaar
Dinsdag 31 Maart 2020 19:30

Tineke Dorr bespreekt Die generaal (2018) van Hans Pienaar. Daar is ’n klop aan die deur. My vinger huiwer op die sneller. My hart hamer die sekondes in my ore om. Wat sal gebeur as die skoot afgaan? Johan is negentien en in die weermag. Wanneer die adjudant hom inlig dat hy na Seksie C in die Zambezivallei gestuur word om onreëlmatige ontgroening te ondersoek, pak ’n ongekende opgewondenheid hom beet. Maar dit is korte duur, want Johan besef gou hy is nie opgewasse teen die weermag nie. Ter ontvlugting besoek Johan pasnaweke sy ouer neef, Ben, in Pretoria. Ben, die rebelse seun van die generaal. Ben wat sy eie oorlog veg. Die Generaal is ’n onthutsende, oorrompelende en aangrypende verhaal wat die absurditeit van die Grensoorlog en die verwoestende impak daarvan op jong mans se lewens met sensitiwiteit teken. Aanmelden: rjvanderveer@hotmail.com Toegang: € 2.50 Locatie: Studiezaal Zaal open: 19:00

zuidafrikahuis