Dinsdag 16 Oktober 2018

dinsdag16.10
Nederland, Amsterdam - Zuid-Afrikahuis - Literatuurmandela100
Leeskring: Houd-den-Bek van André Brink door Margriet van der Waal
Dinsdag 16 Oktober 2018 19:30

'n Belangrike roman oor die slawetydperk.In 1825 vind die enigste slaweopstand in die ou Kaapse geskiedenis plaas, die sg "Bokkeveldse Opstand", ontketen deur 'n droom van vryheid wat nie bewaarheid word nie. As kinders het Nicolaas en Galant saam gespeel; nou is hulle baas en slaaf. Tussen hulle staan die vurige, wederstrewige Hester.Die roman is 'n "koor van stemme", maar die hooffiguur is die slaaf Galant wat die menigte stemme bind. Ma-Roos sê: "So praat ons, so praat ons, 'n ry stemme in 'n ketting, almal saam en almal apart, almal anders en almal dieselfde, en die skakels mag lieg maar die ketting is waar. En die naam van die ketting is Houd-den-Bek.''In die stemme van die dertig verskillende vertellers, deur vier dele, waarin die elemente van aarde, wind, water en vuur opgeroep word, groei 'n persoonlike opstand uit tot 'n universeel menslike stryd teen onreg – op so 'n aangrypende wyse dat Artur Lundkvist van die Sweedse Akademie dit by die boek se verskyning bestempel het as "miskien die grootste voorstelling van slawerny wat ooit geskryf is".

zuidafrikahuis

dinsdag16.10
Nederland, Amsterdam - De Nieuwe Liefde - Literatuur
00 ZWART – Afro-Europese Literatuur in NL
Dinsdag 16 Oktober 2018 20:00

Over wie hebben we het, als het gaat over Black Achievement in de Nederlandse letteren? Traditiegetrouw lag de nadruk op Afro-Surinaamse en Afro-Caraïbische literatuur. Terwijl een aanzienlijk deel van zwarte Nederlanders afkomstig is uit Afrikaanse landen, en zo ook schrijvers met wortels in Sub-Saharaans Afrika. In Nederland is er – ook binnen de zwarte gemeenschap – weinig besef geweest van de aanwezigheid van deze groep, laat staan dat er in de media & literatuur aandacht is voor hun specifieke perspectieven. Aan de hand van Afro-Europese literatuur gaan we met schrijvers, denkers en publicisten dieper in op de (ondervertegenwoordiging van) Afrikaanse stemmen binnen de Nederlandse Afro-gemeenschap, panafrikanisme en cultural appropriation. Vanavond gaat moderator Olave Basabose gaat aan de hand van Americanah van Chimamanda Ngozi Adichie en andere literatuur in gesprek met Babs Gons, Dean Bowen en Munganyende Hélène Christelle.

denieuweliefde blackachievementmonth oneworld