Agenda 24 - 30 Juni 2018

Dinsdag 26 Juni

dinsdag26.06
Nederland, Amsterdam - Zuid-Afrikahuis - Literatuur
Leeskring: Die wêreld van Charlie Oeng
Dinsdag 26 Juni 2018 19:30

Ingrid Glorie bespreekt Die wêreld van Charlie Oeng (2017) van Etienne van Heerden.

Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke. Nou reis hy, Amsterdam toe, Ooste toe, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Gelatenheid, oftewel Chinees, om daardie tyd se pyn eindelik te kan verstaan. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie ambisieuse, verbluffende roman, in die tradisie van breedopgesette vertellings met verskillende verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywing.

Meer info