Poezie uit Zuid-Afrika Laurinda Hofmeyr & Breyten Breytenbach

Zaterdag 16 April 2016, 20:30
breyten_1458826630.jpg

"Sy sorg vir die teks soos ’n Boeddhis na ’n gewonde soldaat of ’n blinde vrou sou omsien.” Só sê Breyten Breytenbach oor een van Suid-Afrika se fynste musiektalente, Laurinda Hofmeyr. Dié gewilde sangeres voer gehore al jare lank mee met haar treffende toonsettings van Afrikaanse gedigte. Op die vier albums wat Laurinda al vrygestel het, ontmoet poësie en musiek op ’n meesterlike, vernuwende manier. Afrikaanse digters wie se werk opklink, wissel van Leipoldt en Van Wyk Louw tot Toast Coetzer en Ronelda Kamfer. Haar verwerkings van Breyten Breytenbach se poësie is al staande toegejuig.

deroodebioscoop

Locatie De Roode Bioscoop
Haarlemmerplein 7
Amsterdam
1013HP
Nederland
http://www.roodebioscoop.nl/