Leeskring - As in die mond (2017) van Nicole Jaekel

Dinsdag 28 Januari 2020, 19:30
NicoleJaekel.jpg

Rob van der Veer bespreekt de verhalenbundel As in die mond (2017) van Nicole Jaekel, een ‘deurgekomponeerde eenheidsbundel wat vlot lees, unieke en gekompliseerde karakters aan die leser voorstel en intermenslike verhoudings en reaksies besonder fyn en suggestief beskryf...  Die verhale staan nie los van mekaar nie. Mettertyd en dieper die bundel kom die leser dieselfde karakter meermalete teë. Verskeie fasette van karakter kom in verskillende verhale na vore en stelselmatig vorm daar ’n legkaart in die leser se verbeelding.’ Die motiewe van geweld, vuur, as, klippies en ’n klok wat lui, word reeds in die eerste verhaal gevestig. Die moeder-dogter-verhouding wat die kern vorm van heelwat van die daaropvolgende verhale word ook hiermee ingelei. Aanmelden: Dit e-mailadres wordt beveiligd tegen spambots. JavaScript dient ingeschakeld te zijn om het te bekijken. Toegang: € 2.50 Locatie: Studiezaal Zaal open: 19:00

zuidafrikahuis

Locatie Zuid-Afrikahuis
Keizersgracht 141
Amsterdam
1015CK
Nederland
http://www.zuidafrikahuis.nl/