Literaire Leeskring: ‘In my vel’ van Azille Coetzee

Dinsdag 21 Maart 2023, 19:30 - 21:30
ZAH-logo-green-wide.jpg

Inleiding door: Francine Maessen. De leeskring is in het Nederlands. Op dinsdag 21 maart 2023 bespreekt Francine Maessen In my vel van Azille Coetzee. Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak. Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met hierdie boek verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op ‘n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel ’n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as ‘n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees.

meer-info

Locatie Zuid-Afrikahuis
Keizersgracht 141
Amsterdam
1015CK
Nederland
http://www.zuidafrikahuis.nl/