Literaire Leeskring: ‘Eugene’ van Kirby van der Merwe

Dinsdag 23 Mei 2023, 19:30 - 21:30
ZAH-logo-green-wide.jpg

Op dinsdag 23 mei bespreekt Tineke Dorr Eugene van Kirby van der Merwe. Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper-middle class. Hy kom immers uit die ghetto se killing fields van die 60’s, 70’s en 80’s. Maar nou is dit baie jare later. En die ou alliances met sy kindervriende Alan, Huey en Jenny ná alles destyds in Hillbrow tussen hulle skeefgeloop het, bestaan nie meer nie, en Eugene word aangekla van moord. ‘n Aangrypende roman oor vriendskap en verraad.

meer-info

Locatie Zuid-Afrikahuis
Keizersgracht 141
Amsterdam
1015CK
Nederland
http://www.zuidafrikahuis.nl/